Video de: Drome Lyrics Am From Luxembourg » Lyrics Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Drome 2025 Am From Luxembourg » Lyrics y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Drome Lyrics Am From Luxembourg » Lyrics

Am From Luxembourg - Drome Lyrics


Aan die einde van elke dag
Soos 'n swart see wag die nag
Dis onmoontlik om te weet
Hoe rof die waters gaan wees

Oor die see van drome
Sal my boot omslaan
Of kan ek veilig bly
Tot die ander kant?

Ek is van koers af geblaas
My kaarte het geen nut nie
Wat skuil onder die branders?
'k sal liewer nie uitvind nie

Ek is skaam om te verklaar
Dis so moeilik om alleen te vaar
Ek wens jy kon saam met my reis
Die vagevuur word paradys

Je voyage encore une fois
À travеrs une mer de rêvеs
Les vagues sont mes visions
Une guerre sans trêve

Échouée sur les rochers
Chaque cauchemar me crève
Épuisée dans le matin
Même quand je me lève
Comme j'essaie de t'invoquer
Pour que tu puisses me guider
Tes mains sur les miennes, sur le volant
Comme on s'éloigne du néant

Oor die see van drome
Sal my boot omslaan
Of kan ek veilig bly
Tot die ander kant?

As jy saam met my vertrek
Ek sal kalm wees as ek wek
Die spelonkagtige see
Word net 'n rustige meer

Drome » Am From Luxembourg Letras !!!
Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.