Video de: Biertjies Lyrics Ampie » Lyrics Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Biertjies 2025 Ampie » Lyrics y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Biertjies Lyrics Ampie » Lyrics

Ampie - Biertjies Lyrics


[Vers 1]
Daar is altyd iemand lus om biertjies te drink
En 'n vuurtjie aan te steek en 'n glasie te klink
Eh eh
Klein Saterdag ek sien die lig
Ek sien sterre ek sien jou gesig
Alles al gewen
Alles al verloor
Wat die hart van vol is loop die mond van oor
Ek's onseker oor die toekoms en so
Die sisteem het ons misluk kom ons begin net voor
Hou op stress slat die lewe viri ses hou op worry
Ons sê latеr sorry

[Koor]
Ek weet jy voel alleen
Ek weet jy is verveeld
Kry daar nog 'n biertjiе
Sit hier om die vuurtjie
Laat los, laat loop, laat waai

[Vers 2]
Moenie vergeet nie, jys nie hier vir 'n lange nie
Jys hier vir 'n jol
Moenie my tyd mors met voice notes nie bra nee
Gee my net 'n call poephol
Die glase is leeg en dan is hy weer vol
Soos 'n mall, ek haat malls
Ek soek 'n full view
Kom ons gaan dadelik plaas toe
[Koor]
Kry daar nog 'n biertjie
Sit hier om die vuurtjie
Laat los laat loop laat wai

Dinge gaan goed en dan gaan dinge sleg
En dan loop dinge skeef dan staan ek op en probeer weer
Hoe anders gaan ons leer

Ek weet jy voel alleen
Ek weet jy is verveeld
Kry daar nog 'n biertjie
Sit hier om die vuurtjie
Laat los, laat loop, laat waai

Ek weet jy voel alleen
Ek weet jy is verveeld
Kry daar nog 'n biertjie
Sit hier om die vuurtjie
Laat los, laat loop, laat waai

Biertjies » Ampie Letras !!!
Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.