Video de: Hemel Op Aarde Lyrics Bernice West » Afro Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Hemel Op Aarde 2025 Bernice West » Afro y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Hemel Op Aarde Lyrics Bernice West » Afro

Bernice West - Hemel Op Aarde Lyrics


[Vers 1]
Sal jy verstaan as ek jou in die nag dalk agter los
Uit geknip in die eenvoud jou seer in die die ruimte gepos
Want jou stiltes verstaan my nie
Ek wou praat maar jy antwoord nie
Sal jy padlangs loop as ek jou dan moet verlaat oh
Steeds ‘n goeie daad pleeg en die mense om jou vermaak
Ons was goud maar nie kleurvol nie
Ons was een maar nie eerlik nie

[Koor]
Hemel op aarde
Gooi my kleek my in genade
Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
Hemel op aarde is net ‘n oomblik saam met jou
[Vers 2]
Hiers ‘n dubbel lyn getrek ek hoor jou dan in die ander kant
Jy het my dan afgemerk die heining op jou liefdes baan
Ek het probeer maar jy was uit verhuur
Ons gegee maar jou oe was te diep

[Koor]
Hemel op aarde
Gooi my kleek my in genade
Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
Hemel op aarde is net ‘n oomblik saam met jou

[Vers 3]
O ek verlang daarna wat ons wat ons eens saam was
Jou woorde het my klei gemaak tot dat ek jou kon pas
Maak vry hierdie las
Die las, die las

[Koor]
Hemel op aarde
Gooi my kleek my in genade
Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
Hemel op aarde
Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas
Hemel op aarde is net ‘n oomblik saam met jou

Hemel Op Aarde » Bernice West Letras !!!
Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.