Video de: Opsoek Na Liefde Lyrics Ivan Roux » Afro Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Opsoek Na Liefde 2025 Ivan Roux » Afro y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Opsoek Na Liefde Lyrics Ivan Roux » Afro

Ivan Roux - Opsoek Na Liefde Lyrics


Dis lig maar dit voel donker
My kop heel deurmekaar
Ons hou vas aan die oomblik
Ons voel ons is nog daar
Ek voel soms so verlore
Sal ons weer vrede vind
Ek hoor jou deur die skare
Ek voel jou in die wind

En soos die son sak
Is daar ander wat
Alleen le
Ons sit saam en praat
Oor seerkry en haat
En wat ons wil he

Want ons is ‘n groep eensame harte
Opsoek na liefde
Ons mis daai vreugde
Die dae is sonder trane
Op ons gesigte
Ons mis daai vreugde
Opsoek na liefde

Opsoek na liefde

Ek wandel deur die woude
Gedagtes van mekaar
Is alles nou in vlamme
Wat was is dood verklaar
Daars altyd wanpersepsies
Want mense dink hul weet
Wat tussen ons gebeur het
Maar ek sal nooit vergeet

Verby middernag
Is daar ander wat
Nog seer het
Ons praat met mekaar
Oor seerkry en haat
Ons wil meer he

Want ons is ‘n groep eensame harte
Opsoek na liefde
Ons mis daai vreugde
Die dae is sonder trane
Op ons gesigte
Ons mis daai vreugde
Opsoek na liefde

Opsoek na liefde
Ons mis daai vreugde
Opsoek na liefde

Woho x3
Opsoek na liefde

Want ons is ‘n groep eensame harte
Opsoek na liefde
Ons mis daai vreugde
Die dae is sonder trane
Op ons gesigte
Ons mis daai vreugde
Opsoek na liefde

Woho x3
Opsoek na liefde
Woho x3
Ons soek daai vreugde
Opsoek na liefde

Opsoek Na Liefde » Ivan Roux Letras !!!