Video de: Ek Mis Jou Elke Dag Song Lyrics Patrizio Buanne » Lyrics Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Ek Mis Jou Elke Dag Song 2025 Patrizio Buanne » Lyrics y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Ek Mis Jou Elke Dag Song Lyrics Patrizio Buanne » Lyrics

Patrizio Buanne - Ek Mis Jou Elke Dag Song Lyrics


Ek Mis Jou Elke Dag Song
Patrizio Buanne & Corlea Botha
Patrizio:
Van vroegaand al skyn die hawe se ligte
hul knipoog en dans oor die kaai
Die nagwind waai koud, daar's reën in die lug
ek voel nie die sproei teen my waai
dis so 'n eensame aand
die afskeid lê swaar in my hart
Patrizio & Corlea:
Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
die dae wat vreugde was, is nou net seer
Corlea:
elke dag word 'n weer probeer
Patrizio:
of is alles verby
Patrizio & Corlea:
ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
Corlea:
By middernagure, by gister se vure
dink ek sonder jou oor wat was
In oggend se koeltes, vra ek wat die doel is
en kyk teen ons ou foto's vas
Dis so 'n eensame aand
die afskeid lê koud in my hart
Patrizio & Corlea:
Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
die dae wat vreugde was, is nou net seer
Corlea:
elke dag word 'n weer probeer
Patrizio:
of is alles verby
Patrizio & Corlea:
ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
Patrizio:
Ek dwaal tussen mense en voel net hoe eensaam ek is
Corlea:
Ek mis jou, ek soek jou, ek wil net weer teen jou kom rus
Corlea:
elke dag word 'n weer probeer
Patrizio:
of is alles verby
Patrizio & Corlea:
ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
Patrizio & Corlea:
Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
die dae wat vreugde was, is nou net seer
Corlea:
elke dag word 'n weer probeer
Patrizio:
of is alles verby
Patrizio & Corlea:
ek mis jou elke dag 'n bietjie meer

Ek Mis Jou Elke Dag Song » Patrizio Buanne Letras !!!

Videos de Patrizio Buanne

Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.