Video de: Moenie Weggaan Nie Lyrics Van Veen Herman » Lyrics Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Moenie Weggaan Nie 2025 Van Veen Herman » Lyrics y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Moenie Weggaan Nie Lyrics Van Veen Herman » Lyrics

Van Veen Herman - Moenie Weggaan Nie Lyrics


Moenie weggaan nie
jy moet liewer vergeet-
maar
jy moet net onthou:
verby is verby
wis uit die tyd
van misverstand
en die tyd verspil
die aanhou probeer
om te vergeet
van die weggaantyd
gister het gebeur
moenie weggaan nie

Maar ...
ek belowe jou nou:
gepêrelde dou
juwele van reën
want so word ons een
ek sal die aarde verskuif
tot lank na my dood
met glans jou beklee
in goue lig doop
ek gee jou'n ryk
waar die liefde regeer
soos die liefde ons leer
in ons klein koninkryk
moenie weggaan nie

Kom luister na my:
in elke- dag- taal
vertel ek vir jou
'n liefdesverhaal:
twee mense leer
twee harte versmelt
een liefde ontvlam 'n tweede keer
ek vertel 'n verhaal
van 'n koning se nood
hy sterf van sy liefde
want weggaan is dood ...
moenie weggaan nie

Het jy al gesien-
hoe 'n verkluimde vulkaan
wat afgeleef lyk aan die brand kan slaan?
ek dink dit is waar
'n veldbrand wat brand
maak ryker die oes
as 'n ryk somersjaar
en kom die nag
verhelder die lug
as die rooi en die blou
in die aandskemer trou
moenie weggaan nie

So min bly nou oor:
ek huil nie meer
ek praat nie meer nie
ek wil nie meer nie
ek is nie meer nie
die lewe is leeg
is leeg sonder jou
maak my die skaduwee van jou skadu
maak my die eggo
van die woorde uit jou mond
van jou voetstap op die grond
moenie weggaan nie

Moenie Weggaan Nie » Van Veen Herman Letras !!!
Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.