Video de: Blou Lyrics Wikus Botma » Pop Rock Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Blou 2025 Wikus Botma » Pop Rock y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Blou Lyrics Wikus Botma » Pop Rock

Wikus Botma - Blou Lyrics


1 Blou LyricsIn die middel van die winter
Was jou woorde koud
Soos die wind
Net soos die wind
En al die antwoorde op my vrae
Was op jou gesig
Teen my gesig

Toe jy my toevou
In al daai blou van jou
Het ek geweet
Ek het dit geweet

Hoe lank wil jy nog in die donker bly?
Tussen die hemel en die hel sal ek jou kry
Solank jy my nog aan 'n lyntjie hou
Bly ek my hele lewe toegewyd aan jou

Hoe lank wil jy nog in die donker bly?
Tussеn die hemel еn die hel sal ek jou kry
Solank jy my nog aan 'n lyntjie hou
Bly ek my hele lewe toegewyd aan jou

Hoe lank wil jy nog in die donker bly?
Tussen die hemel en die hel sal ek jou kry
Solank jy my nog aan 'n lyntjie hou
Bly ek my hele lewe toegewyd aan jou
You might also likeHoe lank wil jy nog in die donker bly?
Tussen die hemel en die hel sal ek jou kry
Solank jy my nog aan 'n lyntjie hou
Bly ek my hele lewe toegewyd aan jou

Blou » Wikus Botma Letras !!!

Videos de Wikus Botma

Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.