Video de: Proe Soos Nog Lyrics Wikus Botma » Pop Rock Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Proe Soos Nog 2025 Wikus Botma » Pop Rock y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Proe Soos Nog Lyrics Wikus Botma » Pop Rock

Wikus Botma - Proe Soos Nog Lyrics

Proe soos nog LyricsSy koel my af op 'n warm dag soos 'n Jack and Coke net 'n bietjie stout
Haar lippe maak 'n man net dors, boys ons is in vir gemors
Ek het nou hard probeer om dit te keer maar selfbeheer was nog nooit my sterkpunt nie

Ek trek haar bietjie nader sy druk bietjie harder dinge raak gevaarlik rof, oe want sy proe soos nog
'n Paar biere, kole op die vure, draai maar die volume op, oe want sy proe soos

Nog, nog, nog knop in my keel, nog, nog bietjie net te veel
My moed is op genade tog sy proe vir my soos
Nog, nog, nog knop in my keel, nog, nog biеtjie net te veel
My moеd is op genade tog sy proe vir my soos nog
So ek drink nog 'n rukkie net een slukkie is genoeg vir my om langer te wil bly hierdie rondte is op my
Dan vat ons dit van daar af

Ek trek haar bietjie nader sy druk bietjie harder dinge raak gevaarlik rof, oe want sy proe soos nog
'n Paar biere, kole op die vure, draai maar die volume op, oe want sy proe soos

Nog, nog, nog knop in my keel, nog, nog bietjie net te veel
My moed is op genade tog sy proe vir my soos
Nog, nog, nog knop in my keel, nog, nog bietjie net te veel
My moed is op genade tog sy proe vir my soos nog
Sy proe vir my soos nog

Nog 'n bietjie nader sy druk bietjie harder dinge raak gevaarlik rof, oe want sy proe soos nog
'n Paar biere, kole op die vure, draai maar die volume op, oe want sy proe soos

Nog, nog, nog knop in my keel, nog, nog bietjie net te veel
My moed is op genade tog sy proe vir my soos
Nog, nog, nog knop in my keel, nog, nog bietjie net te veel
My moed is op genade tog sy proe vir my soos nog

Sy proe vir my soos nogYou might also like

Proe Soos Nog » Wikus Botma Letras !!!

Videos de Wikus Botma

Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.