Video de: Staan Vas Lyrics Jo Black » Pop Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Staan Vas 2025 Jo Black » Pop y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Staan Vas Lyrics Jo Black » Pop

Jo Black - Staan Vas Lyrics


1 Staan Vas LyricsHou vas
Drome van hoop sal jou oppas
Altyd gedink jy sal naby wees
Jy sal naby wees

Sluk terug
Geen tyd vir trane nie
Tree terug
Niemand verstaan nie
Dit tap my leeg
Ek sal aanbeweeg

Storms reën neer
En die berge keer wind nie
Voel of my siel resoneer teen 'n klip

Hierdie rots, my fondasie
Gekraak onder my
Voel onveilig, ek's duiselig
My voete bly gly
Staan vas
Ek moet net die val oorleef
Staan vas

Ek smeek
Vat my verlede voor ek breek
Die gewig van my heart lê hier swaar op my
Ek moet staande bly
You might also likeMis nou die tye wat ons kon praat
En nou is daar geen groter nood
Ek bly leef
Maar dis net oorleef

Storms reën neer
En die berge keer wind nie
Voel of my siel resoneer teen 'n klip

Hierdie rots, my fondasie
Gekraak onder my
Voel onveilig, ek's duiselig
My voete bly gly
Staan vas
Ek moet net die val oorleef
Staan vas
Hierdie rots, my fondasie
Gekraak onder my
Voel onveilig, ek's duiselig
My voete bly gly
Staan vas
Ek moet net die val oorleef
Staan vas

Al voel jy alleen
En die wolke dreun om jou
Na die stormreën
Word die lug weer blou
Jy's my rots, my fondasie
Jy's altyd by my
Ek voel veilig
Uiteindelik kan ek regop bly
Ek staan vas
Ek het hierdie val oorleef
Ek staan vas
Jy's my rots, my fondasie
Jy's altyd by my
Ek voel veilig
Uiteindelik kan ek regop bly
Ek staan vas
Ek het hierdie val oorleef
Ek staan vas
Staan vas

Staan Vas » Jo Black Letras !!!
Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.