Video de: Dalk Te Laat Lyrics Jo Black » Pop Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Dalk Te Laat 2025 Jo Black » Pop y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Dalk Te Laat Lyrics Jo Black » Pop

Jo Black - Dalk Te Laat Lyrics


1 Dalk te Laat LyricsOns los ons drome vir more
Want more is nog 'n dag
Ons klou nog aan gister
Asof tyd vir ons wag

Mense se menings
Is ons drome se dood
Hou jou oog op die teiken
En vat nie die skoot

Maar ons mis al die ure
En tyd gaan verby
Dit is 'n ritme van binne
Wat by ons sal bly

Haal jou drome uit jou tas
Want die pad lê oop en wag
Moenie wag todat tyd stilstaan nie
Moenie wag tot die dood ons kom haal nie
En dit storm in jou hart
Vir elke droom wat wakker raak
Moenie wag totdat tyd stilstaan nie
Moenie wag tor die dood ons kom haal
More's dalk te laat

Hy vat nie 'n kans niе
Want jy’s bang jy verloor
Jy wil dit nie waag nie
Want dit voеl net te groot
You might also likeWant ons mis al die ure
En tyd gaan verby
Dit is 'n ritme van binne
Wat by ons sal bly

Haal jou drome uit jou tas
Want die pad lê oop en wag
Moenie wag todat tyd stilstaan nie
Moenie wag tot die dood ons kom haal nie
En dit storm in jou hart
Vir elke droom wat wakker raak
Moenie wag totdat tyd stilstaan nie
Moenie wag tor die dood ons kom haal
More's dalk te laat

Haal jou drome uit jou tas
Want die pad lê oop en wag
Moenie wag todat tyd stilstaan noe
Moenie wag tot die dood ons kom haal
More's dalk te laat

Dalk Te Laat » Jo Black Letras !!!
Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.