Video de: Maak Wakker Ft Elandre Lyrics Francois Van Coke » Rock Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Maak Wakker Ft Elandre 2025 Francois Van Coke » Rock y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Maak Wakker Ft Elandre Lyrics Francois Van Coke » Rock

Francois Van Coke - Maak Wakker Ft Elandre Lyrics


Maak Wakker LyricsBoom
Sy sê ek gaan hel toe
Ek verdwaal in die hartseer, dis vlamme wat ek proe

Boom
Dis ‘n seilboot teen die rotse
Meng die gif in my kos, dis my straf, jy speel god, ek is dood
Wees versigtig wat jy glo

Maak wakker die dooies
En bring terug wat mooi is
Hou my hart vas
Hou my hand vas
Hou my hard vas
Maak wakker die dooies
En bring terug wat mooi is
Hou my hart vas
Hou my hand vas
Droewig dans ons almal deur die dag

Sien my in hoë definisie
Ek's onder geen illusive wat’s die rede vir jou rusie, sê my, sê my, sê my?

Hoe is jy die een wat besluit?
Jy werk dit dan nog self uit
Ons almal is maar onderdanig aan die tyd, onderdanig aan die tyd
Wees versigtig vir wat jy glo

Maak wakker die dooies
En bring terug wat mooi is
Hou my hart vas
Hou my hand vas
Hou my hard vas

Maak wakker die dooies
En bring terug wat mooi is
Hou my hart vas
Hou my hand vas
Droewig dans ons almal deur die dag
You might also likeWaar lê die waarheid?
Dis net jou opinie
Die grys tussen swart en wit
Kan jy dit nie sien nie, kan jy dit nie sien nie?

Maak wakker die dooies
En bring terug wat mooi is
Hou my hart vas
Hou my hand vas
Hou my hard vas

Maak wakker die dooies
En bring terug wat mooi is
Hou my hart vas
Hou my hand vas
Droewig dans ons almal deur die dag (Hou my hand vas)
Droewig dans ons almal deur die dag (Hou my hand vas)
Droewig dans ons almal deur die dag, deur die dag

Maak Wakker Ft Elandre » Francois Van Coke Letras !!!

Videos de Francois Van Coke

Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.