Video de: Momentum Lyrics Francois Van Coke » Rock Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Momentum 2025 Francois Van Coke » Rock y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Momentum Lyrics Francois Van Coke » Rock

Francois Van Coke - Momentum Lyrics


Momentum LyricsAan wie behoort jy?
Soos sand deur die uurglas vloei
Vreet die vleis van die aarde op
Resep vir die einde, oorskiet vir die pyne

Groot asseblief my lief drink tee kyk weg, een, twee, drie val ek uit die bed uit
Ek loop op walms, voel dit in my palms
Moet my nie probeer stop nie

Moet my nie terug hou nie
Moet my nie terug hou nie, my hele lewe lank verkeerd, еk wil nou vinniger beweeg
Moet my niе terug hou nie
Moet my nie terug hou nie, my hele lewe lank verkeerd, ek wil nou vinniger beweeg
Kyk weg weet hoe
Maak jou oë toe

Hou bene hou ek kry te min slaap
Daar is net te min ure in die dag
Hoe gaan ons genotsaam maak?
Asem in vormasie in

My longe in my kop ontplof, hier agter die masker, agter die muur
Wees goed, wees bly, wees gelukkig, wees vry
Moet my nie probeer stop nie

Moet my nie terug hou nie
Moet my nie terug hou nie, my hele lewe lank verkeerd, ek wil nou vinniger beweeg
Moet my nie terug hou nie
Moet my nie terug hou nie, my hele lewe lank verkeerd, ek wil nou vinniger beweeg

Kyk weg weet hoe
Maak jou oë toe
Kyk weg weet hoe
Maak jou oë toe
Kyk weg weet hoe
Maak jou oë toeYou might also like

Momentum » Francois Van Coke Letras !!!

Videos de Francois Van Coke

Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.