Video de: Toer Om Die Vloer Lyrics Brendan Peyper » Jpop Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Toer Om Die Vloer 2025 Brendan Peyper » Jpop y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Toer Om Die Vloer Lyrics Brendan Peyper » Jpop

Brendan Peyper - Toer Om Die Vloer Lyrics


Toer om die vloer LyricsJy lyk nes ‘n boeremeisie
En ek’s ‘n boere ou
Gee nie om of jy my verlei nie
Kom net nader ekke hou van jou

Tussen stropers en mielielande
Tussen koring en wintersbrande
Ploeg ons regs, ploeg ons links, ploeg ons op en af
Elke sekonde sonder jou is ‘n straf

Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel
As jy in my arms is nie
Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer

Vou my hande om jou lyfie
Gooi jou arms om my nek
Glo my dit is nie verkeerd nie
As ek en jy mekaar opvreet nie

Met jou vellies en jou blou jeans aan
Kan jy ‘n man se hart laat gaan staan
Maak dit vas, maak dit los, trap die brieke vas
Elke sekonde sonder jou is ‘n straf

Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie

Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer
You might also likeEk sal jou vang (Ek sal jou vang)
As jy vir my val (As jy vir my val)
Soos ons draai hier in die donker en spin hier in die rondte vanaand

Sal jy my vang (Sal jy my vang)
As ek vir jou val? (As ek vir jou val?)
Soos ons draai hier in die donker en spin hier in die rondte vanaand

Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie

Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer

Toer Om Die Vloer » Brendan Peyper Letras !!!

Videos de Brendan Peyper

Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.