Video de: Botter Lyrics Brendan Peyper » Jpop Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Botter 2025 Brendan Peyper » Jpop y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Botter Lyrics Brendan Peyper » Jpop

Brendan Peyper - Botter Lyrics


Botter LyricsWil jy nie hê ek moet jou hê nie?
Wat is dit wat jy nie sê nie?
Daar’s ‘n plekkie in die hemel vir ‘n engel net soos jy

Ek weet ek maak baie foute
Maar jy los my in die koue
Ek weet ek moet jou laat maar weet nie hoe ek dit reg kan kry

Dis hoe jy kyk vir my
Lyk vir my
Ruik vir my
Luister by
Daar’s net een ding wat ek wil hê
Botter in my bek in my bek, botter in my bek
Heupies so lekker ek wil amper vrek
Die lеwe maak meer sin met jou hier langs my

Bottеr in my bek in my bek, botter in my bek
Lippies so lekker sal jou blink aflek
Soen jou nek en ek wil van die honger vrek
Jou botter in my bek

Verbeel ek my of staan jy voor my?
Ek’s verlief iemand kom help my
Daar’s plek hier langs my vir ‘n engel net soos jy

Jy weet ek is bitter naby
Aan die dag wat ek vir jou kry
Jy’s op ‘n ander level, jy maak my so lekker kry

Dis hoe jy kyk vir my
Lyk vir my
Ruik vir my
Luister by
Daar’s net een ding wat ek wil hê

Botter in my bek in my bek, botter in my bek
Heupies so lekker ek wil amper vrek
Die lewe maak meer sin met jou hier langs my
You might also likeBotter in my bek in my bek, botter in my bek
Lippies so lekker sal jou blink aflek
Soen jou nek en ek wil van die honger vrek
Jou botter in my bek

Botter in my bek in my bek, botter in my bek
Heupies so lekker ek wil amper vrek
Soen jou nek en ek wil van die honger vrek
Jou botter in my bek

Botter » Brendan Peyper Letras !!!

Videos de Brendan Peyper

Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.