Video de: Skeur My Klere Lyrics Brendan Peyper » Jpop Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Skeur My Klere 2025 Brendan Peyper » Jpop y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Skeur My Klere Lyrics Brendan Peyper » Jpop

Brendan Peyper - Skeur My Klere Lyrics


1 Skeur my klere LyricsEk lees lippe
Moenie sê wat jy dink want jou soene praat in sinne
Ek kan sien dat jy weet wat ek soek hier binne
Jy het die hef in die hand en ek weet jy’s ‘n girl met planne

Ek hang aan jou lippe
Jy't gevat maar die los jy verlei my diep hier binne
Kannie help, kannie keer, jy besteel my van sinne
Jy het die hef in die hand en ek weet jy’s ‘n girl met planne

Gaan nie keer (Gaan nie keer)
Jy’t beheer (Jy't beheer)
Jy kan my (Jy kan my)
Arresteer (Arresteer)

Skeur my klere trek die waarheid uit my uit
As liefde dan ‘n misdaad is, is ek ‘n krimineel, ‘n krimineel
Skeur my klere trek die waarheid uit my uit
Boei my hart aan joune vas want ek’s ‘n krimineel, ‘n krimineel vir jou

Ek like jou soene
En ons dans op die telling van jou skelm planne
Sit ‘n voet in die hoek hou vas met albei hande
Ek is vasgevang jy het beheer van al die manne

Ek kou klippe
Jy's ‘n krimineel so mooi en op jou stukke
En elke draai is gelaai met stukke
Ek is vasgevang jy beheer my met jou lippe
You might also likeGaan nie keer (Gaan nie keer)
Jy’t beheer (Jy't beheer)
Jy kan my (Jy kan my)
Arresteer (Arresteer)

Skeur my klere trek die waarheid uit my uit
As liefde dan ‘n misdaad is, is ek ‘n krimineel, ‘n krimineel
Skeur my klere trek die waarheid uit my uit
Boei my hart aan joune vas want ek’s ‘n krimineel, ‘n krimineel vir jou

Boei my vas
Lewenslank
As dit is wat dit vat om saam met jou te wees
As liefde ooit krimineel kan wees

Boei my vas (Boei my vas)
Lewenslank (Lewenslank)
As dit is wat dit vat om saam met jou te wees sluit my toe en gooi die sleutel weg

Skeur my klere trek die waarheid uit my uit
As liefde dan ‘n misdaad is, is ek ‘n krimineel, ‘n krimineel (Krimineel)
Skeur my klere trek die waarheid uit my uit (Waarheid uit my uit)
Boei my hart aan joune vas want ek’s ‘n krimineel, ‘n krimineel vir jou

Skeur my klere
Boei my hart aan joune vas want ek’s ‘n krimineel, ‘n krimineel vir jou

Skeur My Klere » Brendan Peyper Letras !!!

Videos de Brendan Peyper

Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.