Video de: Tot Die Son Uitkom Lyrics Van Coke Kartel » Lyrics Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Tot Die Son Uitkom 2025 Van Coke Kartel » Lyrics y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Tot Die Son Uitkom Lyrics Van Coke Kartel » Lyrics

Van Coke Kartel - Tot Die Son Uitkom Lyrics


Tot Die Son Uitkom Song Lyrics
Tot Die Son Uitkom by Van Coke Kartel Sal ek jou beter kan verstaan
As ons saam hardloop deur die strate
En jy moet my hand vashou
As die wêreld rondom ons vergaan
En niemand hier verstaan my naam
Ek het nou my gedagtes oor
Om hierdie koue uit te hou

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare wat baklei
Tot die son uitkom
Hou jou stem stil terwyl ons wag
Tot die son uitkom
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek

Ver van n normale dag
Ver van die werk
Hoe dink jy is dit moontlik
Dat ons hier kon uitkom
Sonder 'n rede
Sonder om te probeer
Ek het nou net vir jou oor
Om die gedagtes uit te hou

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare wat baklei
Tot die son uitkom
Hou jou stem stil terwyl ons wag
Tot die son uitkom
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek

Sonder 'n rede
Sonder om te probeer
Ek het nou net vir jou oor
Om die gedagtes uit te hou

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare wat baklei
Tot die son uitkom
Hou jou stem stil terwyl ons wag
Tot die son uitkom

As dit klank is waarna jy soek
As dit klank is waarna jy soek
Tot die son uitkom
Sal ons wag

As dit klank is waarna jy soek
Tot die son uitkom
Sal ons wag

As dit klank is waarna jy soek
Tot die son uitkom
Sal ons wag

As dit klank is waarna jy soek
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek

Tot Die Son Uitkom » Van Coke Kartel Letras !!!
Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.