Video de: Vir Almal Lyrics Van Coke Kartel » Lyrics Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Vir Almal 2025 Van Coke Kartel » Lyrics y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Vir Almal Lyrics Van Coke Kartel » Lyrics

Van Coke Kartel - Vir Almal Lyrics


Vir Almal Song Lyrics
Vir Almal by Van Coke Kartel Vir almal wat twyfel
Vir almal wat stemme hoor
Vir almal wat 'n goeie tyd het en dit probeer onthou

Maak die individu nou dood of verdwyn saam met my
Want ek sien min van ons wat hier bly lewe
Leierskap die gebrek
'N Kwarteeu van twyfel
Ek sal nie bitter word nie

Vir almal wat twyfel
Vir almal wat stemme hoor
Vir almal wat 'n goeie tyd het en dit probeer onthou

Maak die individu weer dood
Probeer sy kop wat uitstaan terug in slaan
Ek sal my familie en vriende nader trek
Gee my oë agter my kop
Ek sal nie bitter word nie

Vir almal...

Die een is vir almal
Vir almal wat kan hoor
Vir almal met iets tussen die ore wat nog wil droom

Vir almal...

Vir Almal » Van Coke Kartel Letras !!!
Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.