Video de: Doodsdreigemente Lyrics Van Coke Kartel » Lyrics Fox.MusicaDe.Win

Bienvenidos a Fox.MusicaDe.Win Disfruta del Video de: Doodsdreigemente 2025 Van Coke Kartel » Lyrics y comparte musicas con los amigos, Musica Gratis 2025! Fox.MusicaDe.Win!.

Video de: Doodsdreigemente Lyrics Van Coke Kartel » Lyrics

Van Coke Kartel - Doodsdreigemente Lyrics


Doodsdreigemente Song Lyrics
Doodsdreigemente by Van Coke Kartel Probeer om nie te oordryf nie
Demokrasie en doodsdreigemente
Wou lankal hande vas hou
Koue kalkoen outomaties
Daardie romanse moes tot
'N skielike einde kom

Met net een ding op die brein
Lê ons en wag tot die aasvoëls kom
En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
Net een ding op die brein
Net een ding op die brein

Moet my nie probeer dreig nie
Traangas en blootstelling wou lankal
Wou lankal hande vashou
Groei groei growwe regering
Die sielsiek siek siel
Dit moet tot n einde kom

Met net een ding op die brein
Lê ons en wag tot die aasvoëls kom
En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
Net een ding op die brein
Net een ding op die brein

Met net een ding op die brein
Lê ons en wag tot die aasvoëls kom
En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
Net een ding op die brein
Net een ding op die brein

Met net een ding op die brein
Lê ons en wag tot die aasvoëls kom
En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
Net een ding op die brein
Net een ding op die brein

Doodsdreigemente » Van Coke Kartel Letras !!!
Esta web no aloja ningun archivo mp3©Fox.MusicaDe.Win 2025 Colombia - Chile - Argentina - Mexico. All Rights Reserved.

Musica Online, Escuchar musica online , Musica En Linea, Musica en linea gratis, Escuchar Musica Gratis, Musica Online 2025, Escuchar Musica

Musica 2025, Musica 2025 Online, Escuchar Musica Gratis 2025, Musica 2025 Gratis, Escuchas, Musica de Moda.